This page uses content from Wikipedia and is licensed under CC BY-SA.

Schalk Brits

Schalk Brits Sportportaal
Schalk Brits (9996888646) (cropped).jpg
Schalk Brits in 2011
Volle naam Schalk Burger Brits
Geboortedatum 16 Mei 1981 (1981-05-16) (37 jaar oud)
Geboorteplek Empangeni, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Lengte 1,82 m
Gewig 100 kg
Skool Paul Roos Gimnasium
Universiteit Universiteit van Stellenbosch
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Haker
Springbokno. 799
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2009– Saracens 144 (105)
korrek soos op 10 Augustus 2014.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2006–2009 Westelike Provinsie 40 (30)
korrek soos op 10 Augustus 2014.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2005
2006–09, 2011
Cats
Stormers
11
52
(0)
(15)
korrek soos op 10 Augustus 2014.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2008– Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 10 (5)
korrek soos op 10 Junie 2018.

Schalk Brits (gebore in Empangeni, KwaZulu-Natal, 16 Mei 1981) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat voorheen vir die Stormers as haker in die Superrugbyreeks en Westelike Provinsie in die Curriebeker gespeel het. Sedert 2009 is hy verbonde aan Saracens in Engeland.

Springbokloopbaan

Brits het sy debuut vir die Springbokke op 21 Junie 2008 teen Italië in Kaapstad gemaak.

Eksterne skakels