This page uses content from Wikipedia and is licensed under CC BY-SA.

Gary Teichmann

Gary Teichmann Sportportaal
Volle naam Gary Hamilton Teichmann
Geboortedatum 9 Januarie 1967 (1967-01-09) (51 jaar oud)
Geboorteplek Gwero, Rhodesië
Lengte 195 cm
Gewig 100 kg
Skool Hilton College
Universiteit Universiteit van Natal
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Agsteman
Springbokno. 603
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
College Rovers
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Natal
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1995–1999 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 42 30
Loopbaan as afrigter
Jare Klub / span
Aug 2016- Natalse Haaie/Sharks
as Uitvoerende hoof
Rugbyloopbaan

Gary Teichmann (9 Januarie 1967, Gwero, Rhodesië) is 'n oud-Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se vyf-en-veertigste Springbokkaptein. Toe Teichmann twaalf was emigreer sy gesin na Suid-Afrika, hy voltooi sy laerskoolloopbaan te Howick Laerskool en slaag matriek by Hilton College. Hy maak sy buiging vir Natal in 1991. Hy speel sy eerste toets gedurende September 1995. Teichmann het die Springbokke tot sewentien agtereenvolgende oorwinnings gelei. Teichmann het onder drie afrigters gespeel: André Markgraaf, Carel du Plessis en Nick Mallet.

Bron

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Adriaan Richter
Springbokkaptein
1996-1998
Opgevolg deur
Corné Krige